Matthéüs 24:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle sal hoor van oorloë en gerugte van oorloë. Pas op, moenie verskrik word nie, want alles moet plaasvind, maar dit is nog nie die einde nie.

Matthéüs 24

Matthéüs 24:1-10