49. en hy sy medediensknegte begin slaan en saam met die dronkaards begin eet en drink,
50. dan sal die heer van dié dienskneg kom op ’n dag dat hy dit nie verwag nie en op ’n uur dat hy dit nie weet nie;
51. en sal hom pynig en hom ’n deelgenoot van die geveinsdes maak. Daar sal geween wees en gekners van die tande.