Matthéüs 24:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar weet dit: as die huisheer geweet het in watter nagwaak die dief sou kom, sou hy gewaak en nie toegelaat het dat in sy huis ingebreek word nie.

Matthéüs 24

Matthéüs 24:34-51