Matthéüs 23:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jerusalem, Jerusalem, jy wat die profete doodmaak en stenig dié wat na jou gestuur is, hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak net soos ’n hen haar kuikens onder die vlerke bymekaarmaak, en julle wou nie!

Matthéüs 23

Matthéüs 23:30-39