Matthéüs 22:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle antwoord Hom: Die keiser s’n. Daarop sê Hy vir hulle: Betaal dan aan die keiser wat die keiser toekom, en aan God wat God toekom.

Matthéüs 22

Matthéüs 22:20-26