Matthéüs 22:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle stuur hul dissipels saam met die Herodiane na Hom en sê: Meester, ons weet dat U waaragtig is en die weg van God in waarheid leer en U aan niemand steur nie, want U sien nie die persoon van mense aan nie —

Matthéüs 22

Matthéüs 22:13-23