Matthéüs 21:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus sê vir hulle: Het julle nooit in die Skrifte gelees nie: Die steen wat die bouers verwerp het, dit het ’n hoeksteen geword. Hy het van die Here gekom en is wonderbaar in ons oë?

Matthéüs 21

Matthéüs 21:33-44