Matthéüs 21:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie van die twee het die wil van die vader gedoen? Hulle antwoord Hom: Die eerste. Jesus sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, die tollenaars en die hoere gaan julle voor in die koninkryk van God.

Matthéüs 21

Matthéüs 21:29-39