Matthéüs 21:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die doop van Johannes, waar was dit vandaan, uit die hemel of uit mense? En hulle het by hulleself geredeneer en gesê: As ons sê: Uit die hemel — dan sal Hy ons vra: Waarom het julle hom dan nie geglo nie?

Matthéüs 21

Matthéüs 21:15-32