Matthéüs 20:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, ons gaan op na Jerusalem, en die Seun van die mens sal oorgelewer word aan die owerpriesters en skrifgeleerdes; en hulle sal Hom tot die dood veroordeel

Matthéüs 20

Matthéüs 20:17-27