Matthéüs 2:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n Stem is in Rama gehoor: rouklag en geween en groot gekerm; Ragel beween haar kinders en wil nie vertroos word nie, omdat hulle daar nie meer is nie.

Matthéüs 2

Matthéüs 2:9-23