Matthéüs 18:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee met jou saam, sodat in die mond van twee of drie getuies elke woord kan vasstaan.

Matthéüs 18

Matthéüs 18:14-20