Matthéüs 18:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wat dink julle? As iemand honderd skape het en een van hulle verdwaal, sal hy nie die negen-en-negentig laat staan en op die berge die verdwaalde een gaan soek nie?

Matthéüs 18

Matthéüs 18:9-13