Matthéüs 17:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe hulle in Kapérnaüm kom, het die wat die tempelbelasting ontvang, na Petrus gegaan en gesê: Betaal julle Meester nie die tempelbelasting nie?

Matthéüs 17

Matthéüs 17:14-27