Matthéüs 17:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het voor hulle van gedaante verander, en sy aangesig het geblink soos die son, en sy klere het wit geword soos die lig.

Matthéüs 17

Matthéüs 17:1-3