Matthéüs 16:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Begryp julle nog nie, en onthou julle nie die vyf brode van die vyfduisend, en hoeveel mandjiesvol julle opgetel het nie?

Matthéüs 16

Matthéüs 16:5-18