Matthéüs 16:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in die môre: Stormweer vandag, want die lug is donkerrooi. Geveinsdes, julle weet wel om die voorkoms van die lug te onderskei, en kan julle nie die tekens van die tye onderskei nie?

Matthéüs 16

Matthéüs 16:1-8