Matthéüs 15:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ’n Kananése vrou het van daardie gebied gekom en na Hom geroep en gesê: Wees my barmhartig, Here, Seun van Dawid! My dogter is erg van die duiwel besete.

Matthéüs 15

Matthéüs 15:13-26