Matthéüs 15:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. TOE kom daar skrifgeleerdes en Fariseërs van Jerusalem na Jesus en sê:

2. Waarom oortree u dissipels die oorlewering van die ou mense? Want hulle was nie hul hande as hulle brood eet nie.

Matthéüs 15