Matthéüs 14:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning het treurig geword, maar ter wille van die eed en die feesgenote het hy beveel dat dit gegee moes word.

Matthéüs 14

Matthéüs 14:1-11