En toe Jesus dit hoor, het Hy daarvandaan in ’n skuit vertrek na ’n verlate plek alleen. En die skare het dit gehoor en Hom van die stede af te voet gevolg.