Matthéüs 13:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sodat vervul sou word die woord wat gespreek is deur die profeet: Ek sal my mond open deur gelykenisse; Ek sal uitspreek dinge wat verborge was van die grondlegging van die wêreld af.

Matthéüs 13

Matthéüs 13:34-41