Matthéüs 13:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die diensknegte van die huisheer het gekom en vir hom gesê: Meneer, het u dan nie goeie saad in u land gesaai nie? Waar kry dit dan die onkruid vandaan?

Matthéüs 13

Matthéüs 13:26-32