Matthéüs 13:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En groot menigtes het by Hom vergader, sodat Hy in ’n skuit geklim en gaan sit het. En die hele skare het op die strand gestaan.

Matthéüs 13

Matthéüs 13:1-7