Matthéüs 13:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En aan hulle word die profesie van Jesaja vervul wat sê: Met die gehoor sal julle hoor en glad nie verstaan nie, en julle sal kyk en kyk, en glad nie sien nie.

Matthéüs 13

Matthéüs 13:4-20