Matthéüs 13:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe antwoord Hy en sê vir hulle: Omdat dit aan julle gegee is om die verborgenhede van die koninkryk van die hemele te ken, maar aan hulle is dit nie gegee nie.

Matthéüs 13

Matthéüs 13:5-16