Matthéüs 12:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wanneer die onreine gees uit die mens uitgegaan het, gaan hy deur waterlose plekke en soek rus en vind dit nie.

Matthéüs 12

Matthéüs 12:39-47