Matthéüs 12:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die manne van Ninevé sal in die oordeel opstaan saam met hierdie geslag en dit veroordeel; want hulle het hul op die prediking van Jona bekeer, en — meer as Jona is hier!

Matthéüs 12

Matthéüs 12:36-50