Matthéüs 12:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE het hulle ’n duiwelbesetene wat blind en stom was, na Hom gebring; en Hy het hom gesond gemaak, sodat die blinde en stomme kon praat en sien.

Matthéüs 12

Matthéüs 12:14-30