Matthéüs 12:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Hy sê vir hulle: Watter mens sal daar onder julle wees wat een skaap het, en as dit op die sabbat in ’n sloot val, dit nie sal gryp en uithaal nie?

Matthéüs 12

Matthéüs 12:2-15