Matthéüs 11:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Alles is aan My oorgegee deur my Vader, en niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader; ook ken niemand die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun dit wil openbaar.

Matthéüs 11

Matthéüs 11:23-30