Matthéüs 11:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

IN daardie tyd het Jesus gespreek en gesê: Ek loof U, Vader, Here van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en verstandige mense en dit aan kindertjies geopenbaar het.

Matthéüs 11

Matthéüs 11:24-30