Matthéüs 10:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie ’n profeet ontvang omdat hy ’n profeet is, sal die loon van ’n profeet ontvang; en wie ’n regverdige ontvang omdat hy ’n regverdige is, sal die loon van ’n regverdige ontvang.

Matthéüs 10

Matthéüs 10:37-42