Matthéüs 10:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is vir die leerling genoeg dat hy soos sy meester word en die dienskneg soos sy heer. As hulle die heer van die huis Beëlsebul genoem het, hoeveel te meer sy huisgenote!

Matthéüs 10

Matthéüs 10:23-30