Matthéüs 10:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Hy het sy twaalf dissipels na Hom geroep en aan hulle mag gegee oor onreine geeste, om hulle uit te dryf en om elke siekte en elke kwaal te genees.

Matthéüs 10

Matthéüs 10:1-3