Matthéüs 1:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DIE geboorte van Jesus Christus was dan só: Toe sy moeder Maria verloof was aan Josef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind uit die Heilige Gees.

Matthéüs 1

Matthéüs 1:15-20