Matthéüs 1:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DIE geslagsregister van Jesus Christus, die seun van Dawid, die seun van Abraham:

2. Abraham was die vader van Isak, en Isak die vader van Jakob, en Jakob die vader van Juda en sy broers;

3. en Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar, en Peres was die vader van Hesron, en Hesron die vader van Ram,

Matthéüs 1