Markus 9:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en sy klere het blink geword, baie wit soos sneeu, wit soos geen bleiker op aarde dit kan maak nie.

Markus 9

Markus 9:1-4