Markus 9:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus sê vir hom: Wat dit betref — as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo.

Markus 9

Markus 9:18-24