Markus 9:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle bring hom na Hom toe; en toe hy Hom sien, laat die gees hom dadelik stuiptrekkings kry, en hy val op die grond neer en rol rond met skuim in die mond.

Markus 9

Markus 9:15-23