Markus 8:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Hy het Hom omgedraai, en terwyl Hy sy dissipels aankyk, het Hy Petrus bestraf en gesê: Gaan weg agter My, Satan! Want jy bedink nie die dinge van God nie, maar dié van die mense.

Markus 8

Markus 8:23-38