Markus 8:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus merk dit en sê vir hulle: Waarom redeneer julle dat julle geen brode het nie? Begryp julle nie en verstaan julle nie? Het julle nog jul verharde hart?

Markus 8

Markus 8:15-22