Markus 8:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sug Hy swaar in sy gees en sê: Waarom begeer hierdie geslag ’n teken? Voorwaar Ek sê vir julle, aan hierdie geslag sal sekerlik geen teken gegee word nie.

Markus 8

Markus 8:4-19