Markus 8:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN dadelik het Hy met sy dissipels in die skuit geklim en in die streke van Dalmanúta gekom.

Markus 8

Markus 8:5-13