Markus 7:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want terwyl julle die gebod van God nalaat, hou julle aan die oorlewering van mense vas: die wassery van kanne en bekers, en ander dergelike dinge van dieselfde aard doen julle baie.

Markus 7

Markus 7:7-15