Markus 7:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Hy het opgestaan en daarvandaan na die gebied van Tirus en Sidon vertrek. En toe Hy in die huis gegaan het, wou Hy nie dat iemand dit sou weet nie; maar Hy kon nie verborge bly nie.

Markus 7

Markus 7:14-29