Markus 6:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus sê vir hulle: ’n Profeet is nie ongeëerd nie, behalwe in sy vaderland en onder sy familie en in sy huis.

Markus 6

Markus 6:3-13