Markus 6:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die skare het hulle sien weggaan, en baie het Hom herken en te voet van al die stede af daar saamgestroom en voor hulle uit gegaan en by Hom vergader.

Markus 6

Markus 6:29-36