Markus 6:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Herodes self het gestuur en Johannes gevange geneem en hom in die gevangenis geboei, vanweë Heródias, die vrou van Filippus, sy broer, omdat hy met haar getrou het.

Markus 6

Markus 6:16-23