Markus 5:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Jesus het hom dit nie toegelaat nie, maar vir hom gesê: Gaan na jou huis na jou mense toe, en vertel hulle watter groot dinge die Here aan jou gedoen het, en dat Hy jou barmhartig was.

Markus 5

Markus 5:17-25